email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Waar is my tiekie : Johann Wentzel

A5, 258p.

SKU: 978-1-920290-76-4  Categories: ,

R80.00

‘n Reis deur my jeug. Die lewe is goed vir my… Ek is ‘n kind van Namibië. En ek weet alles… Waarom daar niks heiligs is omtrent Okahandja se kraanwater nie; Hoekom ek en Marinette moes omdraai; Die Oer-Son moes sterf; Boesmans trek as dit reën in die woestyn; Dit beter is om te sterwe as om dood te gaan; Daar te min god is; Waarom daar nog koedoes oor is in Namibië; Daar ‘n stoffie op die maan uitgeslaan het; My weermagjaar ‘n goeie jaar was; Waarom ek net die sagste dubbellaag wit toiletpapier koop en nie appelkooskonfyt eet nie; Waar ‘n meisie se gaatjie sit… Wat ek nie geweet het nie, wat ek eers uitgevind het toe ek al amper vyftig was, is dat ons arm was.