email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

T11 Tarzan koning van die oerwoud : Edgar Rice Burroughs

A5, 230p.

R130.00

Wrede slawehandelaars het Tarzan se oerwoud binnegekom, op ’n plundertog na die legendariese stad Nimmr, wat geen vreemdeling nog ooit binnegedring het nie. Ook op pad na hierdie land strompel die Amerikaner James Blake, die man wat Tarzan onderneem het om te red. Op hulle spoor ontdek die Aapman die verlore Vallei van die Grafkelder, waar die ridders van die Heilige Graal steeds baklei om hulle kruistog te hervat om Jerusalem te bevry. Gou moet Tarzan, ʼn lord uit hulle ou moederland, gewapen met ʼn lans en ʼn skild, deelneem aan hulle antieke gevegte…