email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Snuffel, Soek en Sê – Peet Bekker

200×200, 32p.

SKU: ISBN: 978-1-920132-13-2 Categories: ,

R153.00

’n Lekker snuffel en soek aktiwiteitsboek met die snaakste woorde en ’n mengelmoes van diere uit Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland. Daar is ook ’n spesiale byvoegsel met prettige oogjolyt! Staar en sien wat weggesteeek is in die 3-D stereoprente.

  • Leer om geduldig te wees
  • Leer om doelwitte te bereik
  • Leer om te konsentreer
  • Leer om boeke te geniet
  • Ontwikkel ’n pligsgevoel
  • Ontwikkel waarnemingsvermoë
  • Ontwikkel ’n sin vir humor