email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

SA Skrywers – Humor tussen blaaie

A5, 138p.

R60.00

Elke dag se lag hou die plooi uit die hart. Soms moet jy die wêreld opsy skuif om jou eie hartklop te hoor … en dit is wanneer jy Humor tussen die blaaie moet lees!

Mense se sin van humor verskil en hierdie bundel kortverhale verskaf aan elke persoon sy eie unieke rede om te lag. Die stories is verteenwoordigend van die samelewing en sal genot verskaf wat die leser van die dag se stres sal laat vergeet. Ter afwisseling sal daar ook ’n gedig hier en daar raak gelees kan word.

Dit is beslis ’n treffer wat op elke boekrak moet pryk.