email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Rooikrappie en Sarel Seekat – Cobus A. Erasmus

A5, 62p.

SKU: ISBN: 978-1-991212-07-8 Categories: ,

R120.00

“My kind, ouma Katarina Krefie is baie siek. Neem vir haar ‘n bietjie seekossies. En jy loop nie draaie nie, gehoor? Pasop vir die wolf in skaapsklere, die wrede oom Sarel Seekat.” So begin Rooikrappie se avontuur… As sy tog net reguit na haar ouma toe geloop het, Maar nee! ‘n Krap loop mos maar so skeef-skeef. Rooikrappie beleef ‘n klomp noue ontkomings op haar pad oor die rotse  en deur die poele. Gaan sy dit maak na haar ouma toe? En wat wag daar op haar?

Hier is ‘n lekkerlees-storie vir almal van 8 tot 88. Die storie is vol skerp woordspelings. Jy leer ook heelwat oor die geheime van die see, asook die gevare wat nie net Rooikrappie moet trotseer nie, maar ook jy as gewone mens.