email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Reis op Jesus se Reddingspad – Arnoldus Jones

A5, 364p.

SKU: ISBN: 978-99945-53-21-1 Categories: ,

R350.00

Nols Jones neem die leser op ’n reis deur die Bybel om Jesus se Reddingspad te verstaan en te beleef. Die boek handel oor die Bybel wat die skrywer in 7 pilare/afdelings met onderhandelings, verdeel het. Die skrywer dek vanaf die Sondeval tot en met die einde van Openbaring. Verskeie aspekte word bespreek in verskillende kategorieë. Dit handel veral oor die pad wat die gelowige moet stap om uitverkies te word – hoe die Sondeval gebeur het, en hoe God die mens roep om gehoorsaam te wees, asook die belangrikheid van gebed. ~ Annalize Hills