email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Paulus (Van Fariseër tot Apostelgetuie)  – Cules Hammann

A5, 250p.

SKU: ISBN: 978-1-77626-067-6 Categories: ,

R230.00

Kan ’n mens nog enigsins iets nuut sê oor die opwindende karakter Paulus? Volgens eeue se getuienis bestudeer ons reeds boekdele oor Paulus, maar dit is nog nie genoeg nie. Deeglike navorsing kan steeds die ondersoekende skrywer besiel.

In hierdie eerlike, respekvolle en skeppende pennevrug van Cules Hammann leer ons Paulus nuut ken. En die rede? Elke leser word in die roman ingetrek om deel te wees van die Paulus-narratief. Dit word ’n leeservaring wat jou tot diep in jou murg raak.