email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Op Vlerke van Hoop –  Susann Moolman

A5, 386p. Verwerking van rousmart.

SKU: ISBN: 978-1-776260-30-0 Categories: ,

R250.00

  • Is dit moontlik om rousmart en traumatiese verlies ten volle te verwerk?
  • Kom jy oor verlies of werk jy daardeur?
  • Kan tyd ’n verskil aan rousmart maak?
  • Kan rousmart dalk tog netjies in vyf stappe ingeperk word?
  • Is dit moontlik om op te hou treur, maar sonder om te vrees dat jy jou ‘persoon’ gaan vergeet?
  • Wat van die ouer wat ’n kind aan die dood afgestaan het? Is daar hoop?
  • Is die rousmart anders vir ’n kind, eggenoot, broer/suster?
  • Watter uitdagings skep traumatiese omstandighede soos moord en selfdood in die verwerking van verlies?

’n Groot verlies en die verwerking daarvan is ’n groot uitdaging. Dit is menslik om gou-gou beter te wil voel, maar sonder om die hartseer te konfronteer is daar nie ’n “beter” nie.

“Pain that is not transformed is transmitted.” – Richard Rohr