’n Versameling kortverhale oor entrepeneurs; weggooimense uit ons samelewing wat ’n plan maak om ’n inkomste te verdien.
Die Plumber van Zimbabwe wat nie regtig weet hoe om ’n boom af te saag nie; die Dam mense wat elkeen kreatief begin om hulle eie geld te verdien; die Karretjiemense van Gauteng wat herwinbare afval vergader.
Ander bundels deur die skrywer:
- Petros se Klavier en ander stories
- My Klippie in die Karoo