Stilbly is ook ’n antwoord. Of is dit? Wanneer ongevraagde hel rondom jou losbars en liefde ’n baadjie van waansin aantrek, veg jy of swyg jy … ’N TYD OM TE PRAAT gaan beslis met elke leser op ’n spesifieke wyse praat, wat jou gaan laat besef wie jy werklik is. Leer ken jou diepste wese in hierdie boek op verskillende vlakke. Ontdek so dieper insig om regte lewenskeuses te maak.