email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

My tweede kans : Johan Dikshoorn

A5, 56p.

SKU: 978-0-620-54430-9 Categories: , ,

R90.00

Distonia of enige bewegings steurnis is ‘n vrees aanjaende toestand wat mens tegelykertyd beangs, paniekerig en depressief maak. Die feit dat die oorsaak meeste van die tyd nie bepaal kan word nie en die hel waardeur mens gaan is verskriklik. Ek hoop dat my getuienis sal help om mense in te lig oor Distonia en hulle sal help om die toestand beter te verstaan en te hanteer. My begeerte is ook dat hierdie getuienis van my, mense wat moedeloos voel weer nuwe hoop asook krag sal gee om voort te gaan met die lewe en vrede en berusting te vind. Die mediese tegnologie is ver gevorderd, maar dit is net God alleen wat werklike genesing en bevryding bring.