email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Moeder Aarde se liggaam : Daniël Coetzee

A5, 165p.

SKU: 978-1-928349-43-3 Categories: ,

R115.00

Daar is ‘n aaneenlopende verbinding tussen alle lewende dinge en hul omgewing. So-ook onderling tussen alle lewende dinge in daardie omgewing. Die enorme stelsel wat hieruit ontstaan het, is ‘n ingewikkelde netwerk van verbindings, gedurig in wisselwerking en selfonderhoudend. Dit is Moeder Aarde se Liggaam.
Die boek skets ‘n vereenvoudigde prentjie, met talle voorbeelde uit die plante- en dierewêreld, van hoe hierdie liggaam lyk.