email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Mans uit die Bybel – Jaco Thom

A5, 216p.

SKU: ISBN: 978-1-991212-25-2 Categories: ,

R180.00

Ons ken die meeste van hulle goed: die mans uit die Bybel. Hulle is mans van vleis en bloed, soos ek en jy. Mans wat ook geleef, gedroom, gewanhoop het, frustrasies en vreugdes gehad het; mans wat oorwinnings oor Satan en sonde behaal het, en soms nie. Mans wat bemin het, wat eggenote en pa’s was, vriende gehad het.

Dis hulle verhale wat jy in hierdie boek sal lees.