Kruie van Toeka tot Nou – DIE BOEK is die resultaat van Dr. Chris Pitzer se jarelange navorsing en sy weeklikse radiopraatjies, in sy program, Kruie van Toeka tot Nou, op Rainbow Gospel Radio.
Medewerkers: Lettie Slater & Cornè Liebenberg
Lees gerus meer by: www.rainbowgr.com