email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Kring – Renier Houy

A5, 291p.

R250.00

Geforseerd om die skimme uit sy verlede te trotseer, bevind Oloff Retief homself met sy rug teen die muur. Hy laat die poppe dans en ontrafel ‘n eienaardige raaisel om die bordjies te verhang. Sy lewe is nie ‘n oulap werd in hierdie boeiende, aksiebelaaide verhaal nie, terwyl die dryf na weerwraak hom wil verteer. ‘n Beeldskone vreemdeling wat sy lewe op verrassende wyse binnedring, plaas hom op ‘n jaagtog. Hy snel herwaarts en derwaarts rond tussen kontinente en emosionele uiterstes. ‘n Jaagtog wat selfs deur die verre geskiedenis ‘n draai gaan maak en waarvan niks so eenvoudig is as wat dit lyk nie…