email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Keuse van Gister – Francine Beaton (Op die kantlyn reeks)

198 x 129, 92p.

SKU: ISBN: 978-1-928534-42-6 Categories: ,

R100.00

Spyt kom altyd te laat…

As ‘n jong en hardkoppige twee-en-twintig-jarige het Niel MacKay ‘n besluit geneem wat hy nog altyd berou het. Al het hy destyds besef dis is ‘n fout, was hy te trots, en nog meer verleë, om dit te erken. Toe hy uiteindelik tot sy sinne kom, was dit te laat. Die verlede het ‘n nare manier om jou in te haal. Toe hy terugkeer na Suid-Afrika besef Niel dat die keuse wat hy destyds gemaak het, meer gevolge gehad het as wat selfs hy gedink het. Net soos Niel het Jess geweet dis ‘n dom besluit om hom te laat gaan. Sy was egter te trots om hom te keer voor hy by die deur uitstap. Sy wou gehad het hy moet haar kies, of haar ten minste net ‘n keuse gegee het, maar toe hy dit nie gedoen het nie, het sy hom laat gaan. Sal Niel hierdie keer ‘n beter besluit neem om sy verhouding met Jess te herstel?