email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Genadespoor – HJ Cronjé

A5, 216p.

SKU: ISBN: 978-1-991212-11-5 Categories: ,

R185.00

Die Kalahari is, was en sal altyd ‘n wêreld vol stories wees. Dit is nou daardie tipe stories wat maklik permanent adres maak in jou hart. Veral as die Skepper van hemelgoed en stofaarde se volpens voorsiening en uitgestrekte genade die middelpunt van daardie vertelling is.

Die Kalahari is ‘n dorsland van sand, son en klip. Hier het HJ en sy Mooiste Mooi klomp jare gelede kom woon om sommige van die Kalahari se vergete en alleen mensegoed raak te leef en om Jesus as God se Kêrelkind aan hulle bekend te stel.

Genadespoor (as opvolg op die baie gewilde Sandspore van Genade) bied vir jou as leser, ‘n lip-aflek-lekker geleentheid om meer van hulle Kalahari belewenisse en ervarings te lees.