email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die Reine Waarheid – Dr. Donald Joseph

Die oorspronklike bloudrukplan waarop God die Vader se Kerk gebou moes word.

A5, 130p.

SKU: ISBN: 978-1-991212-28-3 Categories: ,

R180.00

Die Magtige Teenwoordigheid en die Gemanifesteerde Heerlikheid van God die Vader is nie meer tasbaar of sigbaar in hoofstroom denominasies nie. Te veel verdraaiings en heidense praktyke is subtiel in die Christelike Geloof ingeweef. Daarom speel hierdie praktyke – wat nie noodwendig deur die Heilige Woord ondersteun word nie – ‘n beduidende rol hoe gelowiges hul geloofsoortuigings in die breë kerk uitleef.

Hierdie boek fokus nie net op die oorspronklike bloudrukplan waarop God die Vader se kerk gebou moes word nie, maar hoe die kerk veronderstel is om te funksioneer. Heelwat gelowiges het ‘n dieper soeke en ‘n hongerte na verhoudingsvolheid wat glad nie deur hoofstroom denominasies bevredig kan word nie. Daardie bevrediging is egter moontlik wanneer hierdie boek as hulpmiddel gebruik word tesame met die uitleef van ‘n oorspronklike bloudrukplan-geskoeide geloof.