email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die Oord – Judy de Bruin

A5, 56p.

SKU: ISBN: 978-1-77630-246-1 Categories: ,

R80.00

Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die mede-erfgenaam is ’n vreemdeling. Haar droom om ’n eksklusiewe gesondheidsoord te begin, word bewaarheid en baie gewild.

Maar met twee moorde en geld wat verdwyn, is dinge alles behalwe rustig by Die Oord. Wie is die gedaantes wat saans by Die Oord rondsluip? Wat is die vreemde erfgenaam se agenda en waar pas die aantreklike Wesley in die prentjie?