email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die boom wat sy eie bas gered het – Peet Bekker

200 x 200, 32p.

SKU: ISBN: 978-1-920132-05-7 Categories: ,

R153.00

Eendag lank, lank gelede het ’n gebedstapper die warm, sonnige Karoo ingestap. Wie was hy? En wat wou die groot ou bloekomboom so graag vir hom vertel het? Daar was iets waarvan niemand geweet het nie…

Hierdie genotvolle storie het versteekte leidrade wat die geleentheid bied vir geleide gesprekke oor verskeie geestelike onderwerpe soos:

  • Hoe hoor ’n mens God se stem
  • Die krag van gebed
  • Die krag van woorde in die vestiging van identiteit
  • Die belangrikheid van water
  • Die waarde van behulpsaamheid