email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Diamant van my hart – Arrie Rouxberts

A5, 125p.

SKU: ISBN: 978-0-620-88340-5 Categories: , ,

R240.00

Diamant van my hart is die verhaal van vier mense wat elkeen hulle eie verhaal vertel. Ordentlike mense. Gewone mense soos ek en jy. Soms gebeur daar dinge in jou lewe wat jou laat optree na aanleiding van duiweltjie gedagtes. Soms is daar ‘n samevloei van omstandighede wat die engeltjie in jou so ’n bietjie uitdoof …

Mense wat die Here liefhet, maak foute. Mense wat mekaar liefhet, maak ook foute. Dis net uit genade alleen dat ’n mens dit wel kan raaksien en erken. Die besluit lê by jou! Aan die verlede kan jy niks verander nie. Aan vandag wel, en dít het weer ’n invloed op jou toekoms! Watter besluite gaan jy vandág ten opsigte van jou toekoms neem? Met God se hulp kán ons uit die voetfoute in ons verlede leer, omdat Hy ons werklik liefhet.

Jy is genoeg!