email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Chimurenga : Henk Heslinga

176×250, 382p.

R220.00

Op haar ouers se begrafnis raak dokter Hilda Wilson hopeloos verlief op Henk Martins, kaptein in die beroemde Scouts, ‘n elite eenheid en deel van die vegtende magte in Rhodesië. Hy was ‘n buurkind van die plaas langsaan en hulle het saam groot geword.
Kaptein Martins en sy eenheid volg die spore op van die groep terroriste, die Krokodille wat Hilda se ouers op hul plaas vermoor het. Hulle vind die terroriste basis en word totaal en al vernietig maar die bevelvoerder met die gevegsnaam Tiger oorleef die aanval.
Hilda besluit sy wil terugkom na haar geboorte plaas en rig ‘n kliniek daar op ter ere van haar ma. Sy verrig wondere onder die plaaslike inwoners en word deur hulle die Wit Engel genoem.
Tiger kry opdrag om haar te ontvoer en sy word as gyselaar te voet na hulle hoofbasis in Tete geneem.
Dit is waar haar marteltog deur die bos, wind en weer begin en Henk en sy eenheid wat planne beraam om haar uit die kloue van die klomp terroriste te gaan ontset.