email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Cheval/Die Pelsjas : Anita Hamman

A5, 192p.

SKU: 978-1-928499-19-0 Categories: ,

R130.00

Cheval
Al hulle besittings in die Kongo is gekonfiskeer en hulle begin van ’n nuwe lewe in die Kaap. Haar Vader vertrek na België, maar verdwyn. Sy word bevriend met ’n kollega en trou met ’n boer, min wetend dat sy die hel betree het. Haar beste vriend is die ongetemde perd “Cheval”. Haar ontsnapping met die perd lei tot die ontdekking van die vermoorde meisies op die plaas en die arrestasie van die moordenaar. Een enkel nag van soet heuning sal haar weer mens maak.
Die Pelsjas
Die pragtige Nama meisie word weggerokkel van haar familie om in die stad vir ’n ryk buitelander te werk. Hy verkrag haar twee keer en verdwyn daarna met die twee kinders wat gebore is. Dit blyk dat sy ’n draagmoeder was, van haar verdriet word sy ’n bergie in Kaapstad. Sy vind ’n bewysstuk, maar gaan sy haar kinders vind?