email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Bybelse Juwele vanuit die Planteryk : Andries Coertze

A5, 268p.

SKU: 978-1-928499-65-7 Categories: ,

R180.00

Het jy al daaraan gedink hoe duidelik God deur plante met ons praat? Plante is, afgesien daarvan dat hulle voedsel en suurstof vir alle lewende organismes produseer, inderdaad ook stille agente in diens van die almagtige God. Die geestelike waarde van plante in die Bybel word aan die hand van hulle verbouing op ’n vars, insiggewende wyse aangebied en liefhebbers van plante sal hierdie tot groot vrug wil gebruik.