email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Brei u gebedskapasiteit uit : Mirinda Barnard

A5, 55p.

SKU: 978-1-928372-36-3 Categories: ,

R85.00

Brei U gebedskapasiteit uit is ‘n boekie met saamgestelde gebede vir beginners, mense wat pas tot bekering gekom het en wat skaam is of net ‘n gebrek aan woordeskat het wat deur hierdie gebede te bid hul woordeskat kan uitbrei.Elke gebed is gebaseer op die Woord van God en bid die leser eintlik Woord. Geen gelowige mens kan sonder gebed gaan nie. Gebed is die wapen waarmee jy die vyand se werke in jou lewe kan breek.