Wat is die geheim van ‘n gelukkige en vervulde lewe?
Die die vraag wat deur navorsers in die VSA aan mense gevra is en die antwoord was deurgaans: to love and be loved! Die huwelik en gesin is die plek waar ons die diep geheime en vreugdes van liefde kan leer ken en ervaar. Hierdie boek sal jou leer van jouself, jou eggenoot, die huwelik en verhoudings in die algemeen. Dis is ‘n hoogs interaktiewe boek vol self-evaluasies en prakties uitvoerbare wenke wat almal kan baasraak. Dié boek sal ‘n uitstekende gids wees vir verhoudings terapeute, predikante, beraders, sielkundiges en almal wat raad en hulp nodig het!