email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Bergpieke van die ewigheid : Johnny Kleynhans

A5, 139p.

SKU: 978-1-928327-96-7 Categories: ,

R100.00

Dit sou goed gewees het as alle Evangeliedienaars na dekades van ervaring, suksesse en foute, iets daarvan vir die nageslag kon neerpen. Daar is soveel om te leer uit die kennis en ervaring van hull wat ons voorgegaan het. Min doen dit egter. Daarom is ek dankbaar dat dr. Johnny Kleynhans voortgaan om sy insig en oortuigings met ander op skrif ted eel.
Hierdie boek, wat veelal van praktiese voorbeelde gebruik maak, sal sonder twyfel bydra om gelowiges se voete stewiger op die Evangeliepad te vestig. Vele vrae waarmee Christene soms worstel, word ook hierin meegedeel.
Daar is geen plaasvervanger vir ervaring nie. In hierdie boek kan jy iet daarvan ervaar. ~ Isak Burger (President van die AGS van SA)