Met die rêrige kepêrige stories in Abaja Snaakse Storie word jy meegesleur saam met Nicolette Steel na ‘n land waar ‘n vrou geen regte het nie… Sandland? Vistenk? Sandland of Vistenk, sy sien die avontuur en humor in elke situasie. Jy word opnuut bewus van die Vryheid en seëninge wat jy elke dag geniet. Jy besef dat die lewe oor attitude gaan en nie oor altitude nie. ~ Karen Fouche