Op die spoor van die vermeende reeksmoordenaar, die sogenaamde Aardwolf, pak speurder Faber die moeilike taak om hierdie monster tot verhaal te bring. Die Karoo sal nooit dieselfde wees solank hierdie ondier op vrye voet verkeer nie. Aardwolf is ‘n speurverhaal wat jou op die punt van jou stoel sal hou. Wees gerus, jy sal nie hierdie boek neersit nie.