As ek net weer jou stem kan hoor – Willie Olivier Maximize

As ek net weer jou stem kan hoor – Willie Olivier

A5, 197p.

More details

ISBN: 978-1-928499-53-4

R 120,00

“Seker Meneer,” en hy trek die verfdrommetjie onder die visnet uit om daarop te sit. Dan leun hy vorentoe en trek sy oë in sy verrimpelde gesig op ernstige smal skrefies asof die son hom pla.

“Mevrou sien,” hy val homself sommer in die rede. “Askies, ek het nie vir dié mevrou ‘n stoeltjie nie. Dié ou verfdrommetjie gaan daai mooi wit broek se gatjie net vuil smeer.

No customer comments for the moment.

Write your review

As ek net weer jou stem kan hoor – Willie Olivier

As ek net weer jou stem kan hoor – Willie Olivier

A5, 197p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout