As woorde affodille was - Oswald Theart Maximize

As woorde affodille was - Oswald Theart

A5, 153p.

More details

ISBN: 978-1-920673-43-7

R 245,20

As woorde affodille was bevat die liefdes-verse van Oswald Rall Theart, geïnspireer deur en opgedra aan sy vrou, Corry.

Die verse – romanties, klankryk en liries, met sterk beeldende elemente – oorspan die tyd-perk vandat die paartjie as jeugdiges ontmoet het, tot en met die hede en hoopvol vooruit-skouend na ’n goue toekoms saam.

No customer comments for the moment.

Write your review

As woorde affodille was - Oswald Theart

As woorde affodille was - Oswald Theart

A5, 153p.

Write your review