Die Spreuke 31 Vrou – Henriëtte Kotze Maximize

Die Spreuke 31 Vrou – Henriëtte Kotze

A5, 323p. (Indien in hardeband boek belangstel teen R355, stuur bestelling na epos@groep7.co.za)

More details

ISBN: 978-1-928499-30-5

R 255,00

Die Spreuke 31 vrou is ’n beskrywing van die Bruid van Christus. Sy gee haarself heeltemal oor aan God en gehoorsaam Hom. Hierdie is ’n boek van hoop vir elke vrou wat op haar lewensreis seergekry het. Tussen die bladsye sal julle ontdek dat jy nooit regtig alleen is nie, maar dat ons Vader jou styf in Sy liefdevolle arms koester en vir jou wil voorsien in al jou hartsbegeertes.

No customer comments for the moment.

Write your review

Die Spreuke 31 Vrou – Henriëtte Kotze

Die Spreuke 31 Vrou – Henriëtte Kotze

A5, 323p. (Indien in hardeband boek belangstel teen R355, stuur bestelling na epos@groep7.co.za)

Write your review