Binne Plaasmure – Adriana Jansen van Rensburg Maximize

Binne Plaasmure – Adriana Jansen van Rensburg

A5, 100p.

More details

ISBN: 978-1-928499-12-1

R 100,00

Christa is ’n teologiese student wat woon op haar familie wynplaas in die Kaap. Na die afsterwe van haar ouers, haar broer se afwesigheid in haar lewe en nadat haar kêrel haar los om sy lewe oorsee te gaan geniet, word sy gekonfronteer met die groot “K”. Sy gaan alreeds deur so baie – hoe gaan hierdie siekte alles beïnvloed? Gaan haar familie ooit weer heel wees? Gaan sy aan die Here kan vashou en oor al hierdie struikelblokke kom?

Hierdie storie gaan jou op ’n reis neem. Die drie belangrikste aspekte om te onthou as jy enige struikelblok moet oorkom is: Geloof, Hoop & Liefde.

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://www.kobo.com/za/en/ebook/binne-plaasmure

No customer comments for the moment.

Write your review

Binne Plaasmure – Adriana Jansen van Rensburg

Binne Plaasmure – Adriana Jansen van Rensburg

A5, 100p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout