Deur na Nebula Nege - Francois Verster Maximize

Deur na Nebula Nege - Francois Verster

122x192, 412p.

More details

ISBN: 978-9-868933-58-3

R 180,00

Iewers in die nabye toekoms is die mensdom op laaste bene en daar is net een uitweg: die deurgang na ‘n ander dimensie. Generaal Attilorus se elite verkenners verdwyn een na die ander in hulle strewe om hierdie missie te voltooi.

Het die vernuftige Wilf Beaudin en sy beeldskone kameraad Leia Vestra daarin geslaag om die enigmatiese Professor Kitakilus op te spoor? En wie is die geheimsinnige Komistor? Wat gaan aan op die Drie Susters van Nebula Nege en wat is ‘n Grylik?

Deur na Nebula Nege is die verhaal van die mensdom, saamgevat in een veelvlakkige vertelling wat afspeel op verskillende planete in ‘n verre, verbeelde andersoortige dimensie, dog skrikwekkend bekend.

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel: https://www.kobo.com/za/en/ebook/deur-na-nebula-nege

Ander boeke deur die skrywer:

Inversium: http://groep7-selfpublish-books.co.za/473-inversium-francois-verster.html

Op soek na Jacobus Verster: http://groep7-selfpublish-books.co.za/910-op-soek-na-jacobus-verster-francois-verster.html

No customer comments for the moment.

Write your review

Deur na Nebula Nege - Francois Verster

Deur na Nebula Nege - Francois Verster

122x192, 412p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout