Verhoudingshoop - Glenn Kahts Maximize

Verhoudingshoop - Glenn Kahts

Die doel van Verhoudingshoop is om vir Jan Alleman pitkos te gee om verhoudings en emosionele probleme volgens sekere gedeeltes in die Skrif te probeer identifiseer, te hanteer en te verwerk.

A5 - 336bl

More details

9781928202219 

R 160,00

Die doel van Verhoudingshoop is om vir Jan Alleman pitkos te gee om verhoudings en emosionele probleme volgens sekere gedeeltes in die Skrif te probeer identifiseer, te hanteer en te verwerk.

Onder andere word onderwerpe soos depressie, vrees vir die dood, angstoestande, seksuele probleme, selfmoord, moraliteit, gestremdhede, skizofrenie, verwerping, gehoorsaamheid, geloof, ensovoorts, bespreek.

Die Skrywer bid elkeen God se Seën, Redding en Genesing toe wat deur hierdie boek hul toevlug tot God neem.


Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://store.kobobooks.com/en-us/ebook/verhoudingshoop

No customer comments for the moment.

Write your review

Verhoudingshoop - Glenn Kahts

Verhoudingshoop - Glenn Kahts

Die doel van Verhoudingshoop is om vir Jan Alleman pitkos te gee om verhoudings en emosionele probleme volgens sekere gedeeltes in die Skrif te probeer identifiseer, te hanteer en te verwerk.

A5 - 336bl

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout