Pornografie, sal jy hierdie dwelm neem? - Jan Bothma Maximize

Pornografie, sal jy hierdie dwelm neem? - Jan Bothma

A5, 103p.

More details

ISBN: 978-1-920527-73-0

R 120,00

Het jy geweet dat pornografie net so verslawend is soos kokaïen en dat dit mense se lewens kan verwoes? Mense maak dikwels die fout om te dink dat kokaïen (en pornografie) nie verslawend is nie omdat dit nie dieselfde onttrekkingsimptome as alkohol- of heroïenverslawing het nie. Maar hulle vergeet van die psigologiese verslawing, die verslawing aan die “gevoel” wat die dwelm jou gee. Soos een gebruiker daarvan tereg gesê het: “As dit nie verslawend is nie, hoekom kan ek nie ophou nie?”

In “The secret legacy of pornography” wys dr Jan Bothma daarop dat pornografie inherent skadelik is en ’n middel wat huwelike,verhoudings en jong lewens van kinders kan verwoes op meer vlakke as bloot verslawing.

  • Size A5

No customer comments for the moment.

Write your review

Pornografie, sal jy hierdie dwelm neem? - Jan Bothma

Pornografie, sal jy hierdie dwelm neem? - Jan Bothma

A5, 103p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout