email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Weldade en Misdade : Piet Schoombie

A5, 224p.

SKU: 978-0-620-55648-4 Categories: ,

R100.00

Hierdie bundel bevat vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor ‘n verskeidenheid onderwerpe en situasies. Sommige daarvan het reeds in ‘n e-boek verskyn, maar almal word vir die eerste keer hiermee in gedrukte vorm uitgegee. Die temas van die verskillende geskrifte in die boek is verteenwoordigend van die eeu oue stryd tussen goed en kwaad. Dit poog om nie net interessant, opwindend en spannend te wees nie, maar om ook die sosiale gewete van die lesers aan te spreek. Daar is temas van verslawing in verskillende vorms, besoedeling van die natuur en die kuberruimte en van misdaad. Al hierdie verskynsels is soortgelyk aan probleme wat regoor die wêreld voorkom en simptomaties van die hedendaagse lewe is. Daar is ook ‘n verhaal met ‘n sterk wetenskapsfiksie-inslag.