email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Wederkoms van Christus en die Eindgebeure : Hennie Prinsloo

A4, 104p.

SKU: 978-1-920290-02-3 Categories: ,

R110.00

Daar is min dinge so opwindend soos ‘n studie van Bybelse profesieë, want dit vertel die geskiedenis vooruit. Bybelse profesieë wys vir ons waarheen die wêreld en sy mense oppad is. Dit toon aan wat in die toekoms moet gebeur. Die koerant vertel jou wat gister gebeur het, die TV vertel jou wat vandag gebeur het, maar, Bybelse profesieë vertel jou wat môre en oormôre en in die toekoms sal plaasvind.
Die wêreld staan voor ‘n groot en drastiese gebeurtenis. ‘n Gebeurtenis wat ‘n invloed op elke mens op aarde se lewe sal hê en die gewone gang van sake in die wêreld ingrypend sal verander. Dié gebeurtenis is die persoonlike wederkoms van Jesus Christus na hierdie wêreld!