email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Wandeling deur die lewenswagkamers – Hibbe van der Veen

A5, 73p.

R165.00

Van ons word verwag, dat ons in alle wagkamers/waglokale moet tuis wees en dat ons van alle regulasies en wette kennis dra ongeag ons opvoeding en geleerdheid. Frustrasies, moedeloosheid en hope en hope geduld moet ons soms aan die dag lê om iets reg te kry vir wat van ons vereis word in meestal oningeligte sake. Die pad is meestal duister wanneer ons deur die verskillende wagkamers/waglokale moet stap en hoop maar van die beste, om ons doel te bereik. In hierdie boek probeer ek u om die reis miskien wat draagliker te maak wanneer u miskien èèndag oor, en kan, getuiënis lewer aan u medemens wat ook die/en paadjie moet stap deur die wagkamers/waglokale.