email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Vreemdeling in my vaderland : Piet Schoombie

A5, 242p.

R100.00

Hierdie boek handel oor ’n jong siviele ingenieur wat, as gevolg van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging, sukkel om ’n werk in die nuwe Suid-Afrika te kry. Verder is die algemene voorkoms van korrupsie, misdaad en moord in die Suid-Afrikaanse samelewing ’n reuse-probleem waarmee hy ook rekening moet hou. As gevolg van hierdie omstandighede het vele Suid-Afrikaners, insluitende baie van sy familie,
reeds die land verlaat om in die buiteland ’n heenkome te vind. Sy eie kundigheid as ingenieur is egter oorsee sterk in aanvraag
en hy ontvang verskeie gunstige werksaanbiedinge om te oorweeg. Die besluit om te ry of te bly, is egter nie so maklik nie, want hy moet ook sy liefde vir en lojaliteit teenoor sy vaderland deeglik in ag neem. Tussendeur al dié dramas en intriges wil sake met sy liefdeslewe ook nie altyd vlot verloop nie! Lees gerus meer van hierdie jongman se wel en wee in ’n nuwe era.