email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Verklaar jou toekoms : Wilma de Waal

A5, 55p.

SKU: 978-1-928202-86-8 Categories: ,

R50.00

Die Woord : “Berakah” is van die Hebreeuse woord wat beteken : die oordra van God se goedheid deur die gesproke woord. Dit is lewensbelangrik om te verstaan dat wanneer jy iets praat of spreek, dit in die toekoms gemanifesteer word. Wat jy vandag sê word die boustene van jou toekoms. Begin vandag en verklaar jou toekoms met beloftes uit God se Woord! Spreek woorde van lewe! Verander jou lewe!