Almal sukkel met verhoudings en emosionele probleme in hulle lewens, en het baie vrae. Tog is verhoudings ‘n integrale deel van ons lewens, waarsonder ons nie kan lewe nie.
Die boek is geskryf om van daardie vrae te probeer be-antwoord en mense te help om met meer kennis hul verhoudinge en emosionele probleme in hulle lewens aan te pak en die alleenheid en verwardheid te verminder…
Die Skrywer bid elkeen God se Seën, Redding en Genesing toe wat deur hierdie boek hul toevlug tot God neem.