email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Torah: Wet, Waarheid of Waansin : Chris van Niekerk

A5, 292p.

SKU: 978-1-928261-27-8 Categories: ,

R180.00

Die gedagte rondom die Wet van God en die relevansie daarvan op die moderne Christen of die Nuwe Testament gelowige, het in die loop van die jare baie kontroversie uitgelok.

Daar is sommige Christene wat glo dat die Wet (Instruksies van God) steeds van toepassing is op hedendaagse gelowiges, terwyl ander glo dat dit nie meer plek het in eietydse Christenskap nie.

Torah, Wet, Waarheid of Waansin ondersoek die relevansie van die Torah (Wet of Instruksies van God) op die moderne Christen se lewe.

Dit wat in die boek weergegee word is moontlik vir sommige kontroversieel, maar ek wil elke leser aanmoedig om self die Bybel te bestudeer om dit wat hierin geskryf staan, te beproef.