email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

T21 Tarzan die magtige : Edgar Rice Burroughs

A5, 232p.

R130.00

Die sterwende Amerikaner het geyl oor ʼn onbekende stad met vroulike krygers regeer deur ʼn gevaarlike towenaar… van ʼn reuse diamant, die Gonfal, met vreemde hipnotiese kragte… van ʼn langverlore Engelse edelman… van die barbaarse koningin wat haar plig versaak en hom help ontsnap het. Tarzan het min van Stanley Wood se storie geglo, totdat hy gesien het hoe die krag van Gonfal hom teen sy wil teruglok na die kloue van die Amasones van Kaji. So word Tarzan weer die jagter, want hoewel hy niks omgee vir diamante of verlore beskawings nie, laat hy nie toe dat iemand seerkry wat hy onder sy beskerming geneem het nie…