email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Super Seniors – Annie Coetzee

190x 240, 196p.

SKU: ISBN: 978-1-991212-10-8 Categories: , ,

R260.00

Hierdie is ’n boek vir almal wat glo dat ouderdom niks te doen het met die datum wat op hulle geboortesertifikaat staan nie. Annie het dit reggekry om jare se navorsing en ervaring baie prakties aan almal beskikbaar te stel. Hierdie is nie maar net ’n “feel good” boek nie. Dit is gegrond op wetenskaplike navorsing en jare se praktiese ervaring, met verstommende resultate wanneer die navorsing in die praktyk toegepas word. ~ Dr. Roelf Opperman