email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Pa, ek vergewe jou : Erika Visagie

A5, 96p.

SKU: 978-1-928202-14-1  Categories: , ,

R95.00

Anette ruk soos sy skrik toe sy die voetstappe in die gang aangeloop hoor kom. Sy trek haar bene nog stywer teen haar op waar sy in die kas sit en wegkruip. Mag hy net verby loop! Roep ‘n stemmetjie angstig hier binne haar. Sy haat hom vir wat hy aan haar doen…! En hy noem homself … pa. Sal sy ooit goed genoeg wees vir hom? Wonder sy met ‘n traan wat oor haar wang loop. Sy word vir alles denkbaar gestraf.
Haar ma is alweer op ‘n werksessie, en sy voel so verskriklik alleen! Haar pa sê dan so gereeld vir haar sy is goed vir niks nie… Is dit nie dalk die waarheid nie, wonder sy by haarself. Is dit hoekom sy dan so gestraf moet word? Word ander dogtertjies dan ook so deur hul pa gestraf, en hoekom moet sy stilbly hieroor? dink sy verward. Sy wil nooit trou nie, want sys al nie toelaat dat haar man hulle dogtertjie op so ’n manier straf soos haar pa dit aan haar doen nie…