Om Lewe en Dood vertel die storie van die geneeskunde. Dit begin by die ontwikkeling van metodes om die verskuilde innerlike van die menslike liggaam sigbaar te maak. Dan volg die chemiese stryd teen siekte en pyn en die storie sluit af met ‘n bespreking van kunsmatige organe en ingrepe. Dan word enkele belangrike kwessies aangeroer.