email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

NBT Wisk. Varsity (Afr.) : Duard le Roux

A4, 150p. Purple Pepper Maths

R210.00

“Die sessies het my baie gehelp. Dit het my gehelp om uit die boksie te dink en die wiskunde probleme anders te probeer hanteer en uitwerk. Dit is baie dieselfde as die ware NBT (MAT). Ons het baie log somme gedoen in die voorbereidingsklas wat ons glad nie in die NBT gekry het nie, maar dit het my selfs baie gehelp in gewone skool wiskunde se vraestelle. Ek het vir die MAT vraestel 88% gekry! Ek het vir MBChB keuring gekry. Ek sal definitief dit aanbeveel vir ander! Dit het my so baie gehelp!” (Melize Cronje)
“My ervaring met die voorbereidingsessie was baie goed en aangenaam. Dit het my gerus gestel oor die ware NBT, want ek het geweet ek sal nie sommer minder kry vir die regte NBT as wat ek in julle proeflopie gekry het nie. Ek het beter gedoen in die NBT as in julle vraestel. Ek het finale toelating gekry vir BSc Omgewingswetenskappe by Tukkies. Ek sal beslis die voorbereidingsessie aanbeveel vir ander, want dit gee jou ‘n goeie idee van wat om te verwag in die NBT en stel jou meer gerus.” (Dine Pretorius)