email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Na die duisternis – lig: Johannes Calvyn : Catherine Mackenzie

A5, 101p. Woordwaarheid Kinderreeks

R45.00

Dit was soos ‘n kers wat in ‘n donker kamer aangesteek is… en na die duisternis was daar lig! Dit is hoe Johannes Calvyn gevoel het. Hy het grootgeword deur baie leuens te glo, maar nou het hy die waarheid leer ken. Daar is aan hom boeke gegee deur mense soos Martin Luther, en hy het gedebatteer met ander Hervormers, maar hulle kon nie daarin slaag om hom te oortuig dat die Gereformeerde leer Bybels is nie. Uiteindelik het die lig egter in sy hart en verstand deurgebreek en het die Here aan Johannes Calvyn die waarheid getoon. Dit was inderdaad hy wat die boodskap van die Hervorming aan die wêreld geleer het deur sy prediking en geskrifte.