email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Meneer die Voorsitter – Ben Ferreira

A5, 118p.

R120.00

Raak is al gesê: ’n Skool is ’n gebou met vier mure – met binne in die dag van more.” (L. Walters)

Om die ‘dag van more’ ten volle te ontgin en sodoende aan die toekoms van ons mooi land te bou, is strukture soos Beheerliggame uiters nodig. Dit help dat ouers en onderwysers hande vat om die volle potensiaal van die skool tot voordeel van sy leerders, te ontsluit.